Tussen eerlike bedoelings en die Machiavelliese versoeking: Rudi Buys lewer kommentaar
“Heel moontlik, en selfs heel waarskynlik, is daar nuwe moontlikhede vir hoe ’n konvokasie wat uit ’n veelvoud van diverse groepe en belange bestaan, vir almal ’n stem kan gee en hulle belange in vennootskap met lede kan bevorder. Brugbouerskap nou is meer as net ’n wens, dit is nou ’n noodsaaklikheid.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed