Tuin van Digters 2024: ’n onderhoud met Francois Lötter
“Natuurlik is skryf en dig ’n persoonlike en sit-alleen-op-die-stoel-tipe ervaring. … Maar ek vermoed skryf en dig kan (en moet dalk) in sekere gevalle meer as net ’n solo-ervaring wees, soos vanjaar se Tuin van Digters met die saamsaam-tema wil beklemtoon.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed