Tuin van Digters 2024: Engela Duvenage deel haar foto’s

Saamsaam was die tema van vanjaar se Tuin van Digters-fees op Wellington, wat op 13 en 14 September 2024 by die Breytenbach Kultuursentrum aangebied is.”