Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal

Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Dianna Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas “huis” en “taal” in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop.