Tronkhond deur China Mouton: ’n resensie
“’n Groot verskeidenheid gebeurtenisse word gedramatiseer: misdaad binne ’n gevangenis soos moord, bendegeweld en ontsnappings; ook ontroerende voorvalle binne sy familie- en vriendekring. Waar nodig gebruik hy ruwe taaluitdrukkings, gevangenes se soort woorde en sekere uitdrukkings wat ek onthou uit my dienspligmaande van lank gelede.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed