Treinboemel: skimme op skemer perronne
“In die verlede het die groot ontdekkers besit geneem van nuwe, onontginde terrein; die moderne ontdekkers verfilm verbode terrein. Toegerus met ’n selfiestok, GoPro, ’n klein hommel en ’n rugsak waarin daar ’n slaapsak, gasstofie en opslaantentjie, termiese klere, hangmat, kos en gebottelde water is, durf die treinboemelaar sy ontdekkingsreise aan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed