Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha

“‘Kyk hoe kyk hy vir my’ handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir Noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie ‘Downtown’ ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring.”