Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Jaco Fouché

“My verhaal se verteller is ’n ontnugterde vrou. Dit gaan nie goed in haar huwelik nie en sy moet die nuus aanvaar dat haar man ’n affair het.”