Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Emile Joubert

“My verhaal is iets waaraan ek lank gedink het. Dit handel oor ’n afgetrede polisie-offisier wat op sy sieke oudag – hier in die hede – deur ’n episode uit sy verlede gekonfronteer word.”