Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes

“Ek het gedink ek sou die skare mis. Maar met hierdie produksie kry jy die geleentheid om intiem saam met die musikante óp die verhoog te klim.”