Toyota US Woordfees op TV: Anna-Mart van der Merwe oor Valsrivier

“Die pyn van verlies, die pyn van onderdrukking, die pyn van hongerte en armoede … dié gaan ons nog vir lank moet aanspreek en met eerbiedige respek hanteer. Ons mag nie moeg word of opgee nie.”