Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud oor die Woordfeesbundel

“Wat die 2022-Woordfeesbundel betref, moet skrywers nou opskud, want die spertyd vir inskrywings is om 16:00 op 30 September. Komaan, vat ’n kans – dit kan jou R5 000 in die sak bring!”