Tuis, ek’s liefie: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023

“Judy en Johnny is ’n paartjie wat vreeslik gelukkig getroud is. Soos wat mense in die 1950’s gelukkig getroud was. Byna soos in die ou grappie – die een is gelukkig en die ander een is getroud.”