Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Mutton hour

“Die minidramas, wat amper soos ’n klein geanimeerde fliek voor jou afspeel, kan nét slaag wanneer jou spelers se tydsberekening en bedrewenheid as akteurs van hoogstaande gehalte is.”