Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind

“Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet.”