Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die voordele van eierwit

“Retief Scholtz is ’n mens-mens. Dié verloopte boertjie, wat nou voltyds skryf, verstaan die human condition baie goed en met Die voordele van eierwit wys hy weer hoekom akteurs toustaan om in sy toneelstukke te speel.”