Toyota Stellenbosch Woordfees: Sonografie: grepe in roots en blues – ’n Instagram-resensie

“Dit sal ook lieflik wees om Schalk Joubert en Jolyn Phillips weer in die toekoms saam op die verhoog te sien – beide is vlot in improvisasie en veelsydige samewerkings en dit maak dus sin dat hulle soomloos bymekaar inval.”