Toyota Stellenbosch Woordfees: Hoe mooi val die lig – ’n resensie
“Die narratief van Sand en die musiek van die geniale Poolse komponis dans om die ore. Chopin word beliggaam deur Dias en ‘praat’ deur sy musiek. Treffende silhoeëtte van Sand in haar manelpak en silinderhoed word geskets deur slim beligtingskeuses.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed