Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Wie se geskiedenis leer ons ons kinders?

Die diskoersgesprek “Geskiedenis vir die toekoms” – met Gert van der Westhuizen, Jonathan Jansen en Albert Grundlingh – het op 6 Oktober as deel van die Netwerk24-gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 plaasgevind. Lees Jean Oosthuizen se oorsig.