Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n Baie kort Woord(fees)-oorsig

“Ons is nou armgatpensionarisse, maar ek wou darem een item kies om by te woon. Die keuse het op die Fiksiefees geval. ’n Lang sessie wat van 9:30 tot 12:30 sou loop.”