Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ontaard nooi gehoor uit na ’n saamwees om die woord

“’n Oorkoepelende tema in die bundel sowel as die produksie is belonging, op verskillende vlakke: om te hoort op die aarde, te belong in die samelewing of in jou familie. Daardie soeke na hoort en na tuiste.”