Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Moordballades: en ander minder vrolike verse uit die Groot Vreseboek deur Chris du Plessis – ’n resensie

“Om hierdie verse op so ’n manier te laat herlewe is ’n totale punk-pothou en maak ons armes ryker.”