Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Maak boerseep met Canettevallei
“Ingrid [de Waal] voel baie sterk oor ons kulturele erfenis en hou van boerseep as deel van ons erfenis. Daar is nie gereeld seepmaak-werkswinkels nie, so Maak boerseep met Canettevallei is ’n gulde geleentheid en uniek vir die Toyota Stellenbosch Woordfees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed