Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Kruger en Tutu: Wit, swart en volkleur serenades – ’n foto-essay
“Wat begin het as ’n toevallige ontmoeting deur Parkour, het ontwikkel in ’n dinamiese, musikale vennootskap tussen Matt Kruger en Warren Tutu. Hulle doel is duidelik: om musiek te skep wat genees, verbind en oor kulture heen betekenis dra. Met hierdie produksie het nie net kulture en klankstyle saamgesnoer nie, maar in ’n viering van musiek se verbindende krag, is dié visie met flair op die verhoog gebring.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed