Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: In gesprek met Franco Prinsloo oor Miracle tree
“Harmonie – dis enige koormeester se mikpunt. Plaas nou iemand soos die gevierde komponis Franco Prinsloo in beheer van ’n produksie, en jy beleef die ware krag van harmonie. Nie net in die musiek wat jy hoor nie, maar ook in die dans tussen die pragtige, uiteenlopende tale van ons land, soos hy weer met ’n nuwe produksie bewys.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed