Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Vergeet van my (en moenie vergeet van gratis of goedkoop vertonings nie)

“Dit kan die beeldmateriaal wees wat slim bymekaargevoeg is, of Beer se teks – wat gestroop is van onnodige woorde, en wat net die nodigste vertel of impliseer – wat hierdie film die moeite werd maak om te gaan kyk.”