“Is dit ’n outydse allegoriese stuk? Abstrakte teater aangepas vir ’n moderne gehoor? Dit is definitief ’n interessante stuk. Die konsep self het soveel potensiaal: ’n reis na die hiernamaals waartydens Nora se lewe deur verskeie karakters gemeet en beoordeel word. En sy moet ook vir haarself besluit wat haar lewe werklik werd was.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed