Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n oorsig
“Die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees wat vanjaar met die feestema van #speel gespog het, was weer dié kulturele samekoms waaroor almal nog lank gaan gesels. Daar was meer as 400 unieke produksies wat in ongeveer 60 venues in en om Stellenbosch aangebied is en het elke moontlike kunsvorm – van dans tot boekgesprekke; kunsrondleidings tot wynskole; klassieke musiek tot komedie – ingesluit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed