Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud oor American rhythms
“Dit is wel belangrik dat mens onthou dat ‘Amerika’ meer is as net die VSA. Ons speel dus onder andere ’n wonderlike stuk musiek van die Meksikaanse komponis … Arturo Márquez, Danzón Nr 2. Márquez probeer die kultuurerfenis van Meksiko na die wêreldverhoog bring deur middel van sy lewendige musiek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed