Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Cintaine Schutte oor ’n Begin

“Mens moet vertrou in die repetisieproses en al die rolspelers. Dat jy jou beste moet doen en dan oorlaat aan die teatergode.”