Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, en so meer: Die ongewerwelde-trilogie – ’n resensie

“Dié wat bekend is met Pretorius se werk, soos Klara Maas se hart is gebreek, sal die trilogieformaat herken. Die stories is as volg: Dié van ’n vrugtevlieg wat vir die eerste keer tienerliefde voel toe hy van aangesig tot aangesig kom met Timothée Chalamet. Dan die boudoireske mot wat vertel oor haar vlietende liefde met ’n kers, en Andries die Reën Spinnekop, ’n recovering alcoholic wat ’n tweede kans kry dmv tap dancing.”