Fotoblad: Langtafel vol lag en deel – Toyota Stellenbosch Woordfees 2024

“Meer as 450 mense het gekuier, gelag, stories gedeel en die wonderlike reënboognasie gevier. En natuurlik was die rugbyuitslae van Saterdagaand ’n goeie tonikum om die gemoedere nog ligter te hou!”