“Die bekende opening van Gershwin se ‘Rhapsody in blue’ is meestal deur alle solospelers van die orkes netjies en in karakter behartig … Die diversiteit van Wang se vermoëns is mooi ten toon gestel in hierdie dinamiese werk, waar die pianis ook uitstekend deur die orkes ondersteun is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed