Toyota Innibos Kaapsche Hoop poësiewerkswinkel en boekenaweek

“Die skilderagtige dorpie Kaapsche Hoop, geleë in Mpumalanga, het tussen 29 en 31 Augustus gewemel van boekgeesdriftiges wat die Innibos Boekenaweek bygewoon het.” Hier is Mimi de Vries se indrukke en foto’s van die fees.