Touch, saamgestel deur Tiffany Kagure Mugo en Kim Windvogel: ’n resensie

“Vir die eerste keer het ek ’n kykie gekry in wat tussen die lakens en in die emosionele binnekamers gebeur van mense met ’n ander seksuele oriëntasie as ek.”