Tot op die sewende vloer

“Sy het ’n werksonderhoud op die 13de verdieping en baie dinge hang van hierdie werk af. Sy is ’n enkelma en die onderhoud wat haar eks betaal, is ’n grap. Maar meer nog … sy het dit ook nodig om weer soos iémand te voel, nie net iemand se ma en iemand se eks nie.”