Toorkombuis: Oor sprokies en pampoenbredie

“[I]n my toorkombuis word hierdie nederige groente nie ’n luukse ryding nie. Nee, dit word omtower in pampoenkoekies met ’n kaneelsuikerlaag wat onder jou tande kraak. Of, nog lekkerder –  in ’n bredie waarvan die smaak genoeg is om jou sommer weer van voor af in sprokies te laat glo.”