Toorkombuis: ’n traaifel vir vrede
“Kersfees is om die draai. En hierdie jaar, het ek besluit, preek ek nie teen die oordaad van kreunende feestafels nie. My bydrae is ’n lekker dekadente koekstruif, soos die grênd mense sal sê. Maar in die volksmond bly ’n traaifel ’n traaifel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed