Toorkombuis: ’n onderhoud met Karen Hart
“Maar wanneer ek nou terugdink, het kook en bak my baie vroeg al gefassineer. Ek kan baie ver terug onthou – van my eerste herinneringe strek so ver terug as toe ek as tweejarige in Shannon op ’n plot buite Bloemfontein gebly het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed