Toorkombuis: ’n Kerrie-warm tuiskoms
“Wanneer my klante smiddae vyfuur hul kosbestellings kom afhaal, raak ek skaam vir die chaos in my klein kombuisie na die dag se kokery. Maar al waaroor hulle kan praat, is die wonderlike geure wat in my huisie hang. En op dié Sondagaand is dit, saam met die kerrie, die onthou wat warm om my hart kom lê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed