Toorkombuis: Murgpampoentjies, o murgpampoentjies ...

“Ek het nie net ’n heilige respek vir die bestanddele waarmee ek werk nie, maar ook vir die welstand en behoeftes van die mense vir wie ek kook. En murgpampoentjies is goed vir liggaam en siel.” Karen Hart deel haar resep vir romerige pasta met murgpampoentjie en basiliekruid.