Toorkombuis: Hoe rooier ... die dieprooi van pruimpoeding

“Dis dan wanneer ek my skotteltjie nadersleep en pruimpoeding bak. Ja, ja, ek weet – gebakte poeding is nou nie juis gemaak vir die somerhitte nie. Maar moenie vir my kom vertel jy eet net koue kos in die somermaande nie.”