Toorkombuis: Brand dit skoon – gnocchi met geskroeide botter en salie

“Die krui self het soveel gesondheidsvoordele en jy kan so ’n ekstra paar jaar by jou leeftyd voeg deur dit mildelik in jou kos te gebruik. Een van my gunstelingmaniere om salie te ‘brand’ is in geskroeide botter oor sagte gnocchi-kussinkies.”