"Toneelspel is vir my soos dagga vir Snoop Dogg" – ’n onderhoud met Beer Adriaanse

“Vir my is humor die enigste lens waardeur die klug van die mensdom sin maak. Die ander lense sal my ’n vroeë dood laat sterf.”