Tollie Parton se Tottie en nie verder nie: ’n resensie

“Wat is aanvaarbaar en wat is nie? Mense skop terug as jy as ’n queer persoon buite die ‘aanvaarde norme’ van wat queer mense mag wees, optree.”