“Al is ek gebore as ʼn arbeiderskind wat boonop gestremd gelaat is nadat ek op die ouderdom van drie maande polio opgedoen het, was dit ʼn groot voorreg dat die mense om my geglo het in opvoeding. Hoe bevoorreg was ek nie dat ek my opvoeding in my moedertaal, Afrikaans, ontvang het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed