Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – resensie en onderhoud
“Ek wou begin met waar sy wegloop en probeer oor begin. Uit ’n skrywersoogpunt het ek ook geweet ’n openingstoneel van ’n meisie wat vlug – wat so desperaat is om van daardie plek weg te kom dat sy alleen in die middel van die nag Suid-Afrikaanse strate en agterpaaie sal trotseer – gaan daardie impak en hoek hê wat ’n leser dadelik sal intrek.”
Cliffordene Norton gesels met An-Mari do Carmo oor haar awesome boek, Toe als groen was.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed