Today is tomorrow deur Caroline Kurtz: ’n resensie

“Caroline se verhaal is die verhaal van soeke na die immer ontwykende vrede. Vrede tussen die strydende faksies in Soedan, maar ook die soeke na innerlike vrede in haar eie deurmekaar gemoed.”