Tobie deur Chris Vorster: ’n resensie

“Maar toe word hy die volk se ‘onwillige volksnar’ terwyl hy ’n lewenslange stryd tussen uiterlike snaaks wees en innerlike erns gevoer het. Hy is, soos talle in die kreatiewe beroepe, eintlik ’n introvert.”