Tippie, die klein grys olifantjie wat kinders help lees

“Talle is na haar verwys omdat hulle nie kan lees nie. Toets sy hulle, dan toon die kinders gemiddelde intelligensie, wat beteken dat hulle veronderstel is om te kan lees.”